In Grasvoëlkop gemeente is daar ruimte vir enigeen jonk en oud om te dien.
Voorbeelde van huidige ruimtes:
Klank en rekenaar hulp
Koffie en tee bedien
Leier in kleingroepe
Fasiliteerder vir uitreike
Ek wil dien!